Oor Ons

Met meer as 100 jaar gesamentlike ondervinding in die versekeringsbedryf, bied die Orchid Risk Services span mededingende versekering en risikobestuur oplossings vir die kort termyn Versekeringsmakelaar gemeenskap.

 

Die Maatskappy sal Makelaars en onafhanklike finansiële diensverskaffers voorsien met onderskrywing en ondersteuningsdienste deur ‘n span van talentvolle, goed opgeleide en toegewyde professionele mense. Ons kombineer sagteware, besigheid en data proses dienste om al ons FDV’s te help om hul besigheid geleenthede te maksimeer.

 
Die maatskappy het ‘n visie van ‘n volledige Makelaar fokus. Orchid Risk Services (Edms) Bpk is heeltemal onafhanklik en is 100% in bestuurs besit. Orchid Risk Services is ‘n gemagtigde verskaffer van finansiële dienste en ‘n lid van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Finansiële Tussengangers.

 

Kreatiwiteit is die hoeksteen van ons sakemodel. Ons sal voortgaan om te innoveer, leer en kreatiewe oplossings vir ons FDV vennote te ontwikkel. Ons bied oplossings wat die hele versekering waardeketting ondersteun, vanaf kwotasie tot eise bestuur.

Meer as 100 jaar gesamentlike ondervinding in die versekeringsbedryf

Orchid Risk Services (Edms) Bpk is heeltemal onafhanklik en is 100% in die besit van bestuur