b

Regulatoriese & FAIS Voldoening Oplossings

Laat ons toe om jou te help met al jou regulatoriese en FAIS vereistes.

In ‘n steeds veranderende regulatoriese landskap, sukkel baie FDV’s om by te bly en nog meer steeds te voldoen aan die wetlike vereistes van die Raad op Finansiële Dienste.

Dit beteken eenvoudig dat makelaars meer tyd spandeer op nakoming en minder tyd op diens aan die klient. Ons plaas ‘n sterk klem om op hoogte te bly met betrekking tot veranderinge in die industrie. Deur die pro-aktiewe benadering en die aanvaarding van hierdie veranderinge is ons in ‘n ideale posisie om te adviseer en onafhanklike korttermynversekering adviseurs te help met betrekking tot regulatoriese aangeleenthede.

Orchid maak gebruik van die dienste van leidende Industrie nakoming kundiges sodat jy gemoedsrus kan hê en die wete dat jy nie alleen in die Regulerende oerwoud is nie.

Ons glo in die fundamentele om kennis te deel.

Kontak Ons

CT  021 204 4855

JHB  010 590 3100

DBN  031 940 8500

PE  041 880 0080

or

e-mail: info@orchidrisk.co.za