Oplossings vir makelaars

Orchid is in ‘n goeie posisie om onafhanklike korttermyn versekeringsmakelaars die volgende aan te bied:

Maak voorsiening vir besigheid kontinuïteit.

Toegang tot versekering markte wat nie geredelik beskikbaar is aan die FDV nie.

“Wit etiketeering” van versekerings produkte uniek aan die FDV se kliëntebasis.

Volledige korttermynversekering polis administrasie op ‘n beproefde toonaangewende IT-platform.

Bestuur van ‘n strategie wanneer aftrede ‘n opsie word.

Ons het ‘n oplossing.